RUAH Soja Masseer Kers (130g)
Original price was: R300.00.R249.90Current price is: R249.90.
Ontsnap na ’n wêreld van kalmte en koestering met Ruah se sojakers – handgemaak met natuurlike bestanddele vir ’n sagte, voedende ervaring.
Steek die kers aan, laat die geur jou omvou terwyl die sojawas stadig smelt. Ná ’n warm bad of selfs sommer net wanneer jy wil ontspan, gooi die gesmelte was direk op jou vel en masseer dit in. Ryk aan voeding, en laat jou lyf sagte, natuurlike hidrasie ervaar.
Additional information
HEALTHCHEM




