RUAH Slaapsag (50ml)
Original price was: R67.00.R59.90Current price is: R59.90.
Hierdie formulasie is spesiaal gedoen vir jou kopkussing! Sprei dit mildelik oor jou sagte linne voor jy in die bed klim. Lavandula gaan jou heerlik laat slaap. Dit help ook met sinus vir aande wanneer jy sukkel met ‘n toe neus. Dit kan ‘n verrasende bederf ook wees in jou gastekamer.
Bestandele:
Aqua(Water), Alcohol Denat, Propylene Glycol, PEG-40 Hydrogenated Castor Oil, Polysorbate-20, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin
Additional information
HEALTHCHEM




