RUAH Borrel Bal (140g)
R44.90
Dit is verryk met RUAH se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dit help om jou water te versag, jou vel te bevogtig en bovendien te vertroetel. Sien dan ook spesifkieke eienskappe van essensiële olies wat gebruik is.
Additional information
HEALTHCHEM




