We Deliver Nation Wide

RUAH Badmelk met Essentiële Olie (500ml)

Original price was: R416.00.Current price is: R359.90.

Maak van badtyd ‘n groot bederf: Gooi ‘n lekker skeut van hierdie badmelk by jou water en sien hoe dit onmiddellik jou badwater verander in ‘n wit wasige bederf! Verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure.

Dit herstel nie net jou vel se vogbalans nie, dit voed, kalmeer en versterk bovendien.

‘n Wonderlike produk vir dames wat sukkel met infeksie en ekseem!

Additional information

Join Waitlist We will inform you when the product arrives in stock. Please leave your valid email address below.