RUAH Inpak-Sak
Original price was: R655.00.R594.90Current price is: R594.90.
Die avontuur begin hier! Ons RUAH Inpak-sak is klein genoeg om maklik in jou tas te pas, volledig genoeg dat jy nie jou koester roetine hoef te los nie. Hierdie produkte is in die lieflike geur van Roosmaryn & Akasia beskikbaar.
Of jy nou strand toe gaan, ‘n naweekwegbreek geniet, of op ‘n sakebesoek is -pak dit in en neem jou RUAH-oomblikke saam.
‘n Vinnige kykie na die produkte wat jy in hierdie sakkie sal vind:
- Kopwas 100ml Roosmaryn & Akasia
- Opknapper 100ml Roosmaryn & Akasia
- Stortwas 100ml Roosmaryn & Akasia
- Lyfroom 100ml Roosmaryn & Akasia
- Sonblok 75ml Roosmaryn
Additional information
HEALTHCHEM





