RUAH Soutskrop (450ml)
Original price was: R231.00.R224.90Current price is: R224.90.
Hierdie lieflike afskilferaar speel klaar met lustelose, dowwe vel. Dit is verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Vryf dit mildelik oor jou hele lyf en fokus veral op die droë dele. Formulasie verbeter bloedsomloop en bevorder so ‘n sagte vel. Sien dan ook spesifieke eienskappe van essensiële olies wat gebruik is.
Bestandele:
Sodium Chloride, Helianthus Annuus(Sunflower) Seed Oil, Paraffinum Liquidum, Prunus Amygdalus Dulcis(Sweet Almond) Oil, Alpha Tocopheryl Acetate, Simmondsia Chinensis(Jojoba) Seed Oil, Triticum Vulgare(Wheat) Germ Oil, Butylated Hydroxytoluene, Ruah Aroma
Additional information
HEALTHCHEM




